ARK Webontwerp * ARK Web Design

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpNG KerkPokrowskiRothmanhuisShawhuisUtrechtmuseumUysgedenknaaldUyshuisAnder

 
LW: Hierdie webwerf is deel van ARKpark se argief. Die inhoud is laas in 2015 opgedateer
NB: This site is part of ARKpark's archive. The content was last updated in 2015
Revised: March 28, 2017 ** Hersien:28 Maart 2017

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 
English

 

 

Die Uyshuis

Hierdie unieke ou huis het 'n ryk geskiedenis en is 'n nasionale monument. Vier jaar voor die Utrecht distrik ingelyf was by die Transvaal, het Swart Dirk Uys, die eerste kommandant van Utrecht, aangestel deur die Zuid-Afrikaansche Republiek in November 1855, die huis gebou in 1856. Dit was sy eerste huis. Dit word vertel dat die betowerende en aantreklike Sannie, die dogter van Dirk Uys in hierdie huis besoek ontvang het van Napoléon, die Keiserlike Prins (Napoléon Eugène Louis Jean Joseph Bonaparte). Utrecht was Prins Napoléon se tydelike tuiste tot sy dood in 1879. 

Die jaar waarin die Uyshuis gebou was, maak dit dus een van die oudste geboue in Natal, noord van die Tugelarivier.

Die seun van Senator Jacobus Johannes Uys, Wessel Hendrik Uys, wat die eerste lid van Utrecht op die Uitvoerende Komitee van die Transvaal was in 1859, het die pragtige voorgewel gedurende daardie tyd bygevoeg.

Kort na 1910 is die huis vergroot en dele opgeknap en gemoderniseer.

Die Uyshuis
(Kliek op duimnael vir groter weergawe)

 

Is jy in Vryheid, Newcastle, Dundee, Volksrus, Wakkerstroom of Paulpietersburg of selfs in Piet Retief of Ladysmith? Ondersteun asseblief ons fees!

Besoek die Pure Plaas Boerefees!

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
NG Kerk
Pokrowski
Rothmanhuis
Shawhuis
Utrechtmuseum
Uysgedenknaald
Uyshuis
Ander


SitemapWerfkaart Home/TuisUp/OpNG KerkPokrowskiRothmanhuisShawhuisUtrechtmuseumUysgedenknaaldUyshuisAnder

ARK Web Design since 1998 * ARK Webontwerp sedert 1998

 

 

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

 ARK Web Design © 2007 - 2017
ARK Webontwerp © 2007 - 2017

dieknoop.info

swallowsoftware.arkpark.net

 

 

Meer inligting oor Bybelhulpmiddels


 

Bekering

Bybelteks

Bible Text