ARK Webontwerp * ARK Web Design

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpMeerUtrechtNavraeKontakFauna en FloraGeskiedenisKontrei

 
LW: Hierdie webwerf is deel van ARKpark se argief. Die inhoud is laas in 2015 opgedateer
NB: This site is part of ARKpark's archive. The content was last updated in 2015
Revised: March 28, 2017 ** Hersien:28 Maart 2017

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 
English

 

 

Utrecht

Soos mens weswaarts vanaf Vryheid, halfpad na Newcastle reis, vind die mooi klein dorpie van Utrecht met sy Voortrekkererfenis homself in 'n beskermde area en snoesig genestel by die voorheuwels van die Baleleberge. Die Baleleberge is vernoem na AmaHlubi se seun, kaptein Langalibalele. Sy naam beteken "brandende son".

Lewende hawe en die mynbedryf is die hoof aktiwiteite in die omgewing, maar aangesien die dorp omring is met pragtige landskappe, natuurtonele en unieke fauna en flora, het hierdie lieflike streek ontwikkel in 'n dorp binne in 'n wildpark.

Rooibokke, wildebeeste, sebras en baie ander bokspesies dwaal snags rond in die dorp om heerlik te knibbel aan sappige gras. Tot die vreugde van die gemeentelede, gebruik rooibokke die kerkterrein as slaapplek! Utrecht bied baie voëlwaarnemingsgeleenthede, asook volop kans om na die wonderlike wild in die omliggende omgewing en die wildpark te besigtig.

Deurtrek met Boeregeskiedenis en kultuur en 'n reik slagveldgeskiedenis, is interessante ou geboue, verteenwoordigend van die argitektuur van die 1800's, deel van hierdie geskiedkundige dorp. Dit sluit in die Uyshuis, Shaw- en Rothmanhuis, die ou poskantoor en ander historiese monumente en standbeelde.

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Meer
Utrecht
Navrae
Kontak


Fauna en Flora
Geskiedenis
Kontrei

SitemapWerfkaart Home/TuisUp/OpMeerUtrechtNavraeKontak Fauna en FloraGeskiedenisKontrei

ARK Web Design since 1998 * ARK Webontwerp sedert 1998

 

 

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

 ARK Web Design © 2007 - 2017
ARK Webontwerp © 2007 - 2017

dieknoop.info

swallowsoftware.arkpark.net

 

 

Meer inligting oor Bybelhulpmiddels


 

Bekering

Bybelteks

Bible Text