ARK Webontwerp * ARK Web Design

Sitemap • Werfkaart • Home/TuisUp/OpFeeskalenderBoerekosInligtingTarieweOrganiseerders •

 
LW: Hierdie webwerf is deel van ARKpark se argief. Die inhoud is laas in 2015 opgedateer
NB: This site is part of ARKpark's archive. The content was last updated in 2015
Revised: March 28, 2017 ** Hersien:28 Maart 2017

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 
English

 

 

Tariewe vir Pure Plaas Boerefees en potjiekoskompetisie

24 tot 27 September 2015

Utrecht, KwaZulu Natal

Toegang- en Inskrywingstariewe

Omdat ons weet ons mense trek baie swaar, is ons tariewe uiters billik.

Items en Pryse

 
•Hektoegang: R10.00 per volwassene en R5.00 per skoolgaande kind
 
•Boeresport: R5.00 per item
 
•Boeredans: R10.00 per volwassene en R5.00 per skoolgaande kind
 
•Donkiery: R5.00 per rit
 
•Potkompetisie: R100.00 per inskrywing – GROOT PRYSE
 
•Vlotresies: R50.00 per vlot
 
•Stalletjies: R200.00 vir die hele tydperk
 

Inskrywingsvorms

Kontak Sanet vir navrae of besprekings.

Inskrywingsvorms is ook beskikbaar vir deelnemers se gerief. Dit kan hier aanlyn gekry word in 3 formate (ODF, PDF en MS Word). Kontak Sanet om te hoor hoe u te werk moet gaan om die ingevulde vorm en fooie by die feesorganiseerders te besorg.

English forms are available at:Rates

 
 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Feeskalender
Boerekos
Inligting
Tariewe
Organiseerders


Sitemap • Werfkaart • Home/TuisUp/OpFeeskalenderBoerekosInligtingTarieweOrganiseerders •

ARK Web Design since 1998 * ARK Webontwerp sedert 1998

 

 

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

 ARK Web Design © 2007 - 2017
ARK Webontwerp © 2007 - 2017

dieknoop.info

swallowsoftware.arkpark.net

 

 

Meer inligting oor Bybelhulpmiddels


 

Bekering

Bybelteks

Bible Text