ARK Webontwerp * ARK Web Design

Sitemap Werfkaart Home/TuisUp/OpNG KerkPokrowskiRothmanhuisShawhuisUtrechtmuseumUysgedenknaaldUyshuisAnder

 
LW: Hierdie webwerf is deel van ARKpark se argief. Die inhoud is laas in 2015 opgedateer
NB: This site is part of ARKpark's archive. The content was last updated in 2015
Revised: March 28, 2017 ** Hersien:28 Maart 2017

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 
English

 

 

Pokrowski-Standbeeld en -Tablet

Pokrowski-Monument

'n Gedenkstandbeeld van Kaptein Leo Pokrowski staan vlak voor die indrukwekkende Nederduits Gereformeerde Kerk. Aan die voet van die standbeeld is 'n gedenksteen. Hierdie flambojante karakter en bekende Pool, was 'n offisier in die Russiese weermag. Hy het saam met die Boeremagte geveg gedurende die Tweede Vryheidsoorlog van 1899-1902. Hy en sy manne het die Britse garnisoen in Utrecht aangeval op Kersdag 1900. Ongelukkig het hy gesneuwel in die geveg.


Pokrowski-Standbeeld

Pokrowski-gedenktablet

(Kliek op duimnael vir groter weergawe)

 

Is jy in Vryheid, Newcastle, Dundee, Volksrus, Wakkerstroom of Paulpietersburg of selfs in Piet Retief of Ladysmith? Ondersteun asseblief ons fees!

Besoek die Pure Plaas Boerefees!

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
NG Kerk
Pokrowski
Rothmanhuis
Shawhuis
Utrechtmuseum
Uysgedenknaald
Uyshuis
Ander


Sitemap Werfkaart Home/TuisUp/OpNG KerkPokrowskiRothmanhuisShawhuisUtrechtmuseumUysgedenknaaldUyshuisAnder

ARK Web Design since 1998 * ARK Webontwerp sedert 1998

 

 

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

 ARK Web Design  2007 - 2017
ARK Webontwerp  2007 - 2017

dieknoop.info

swallowsoftware.arkpark.net

 

 

Meer inligting oor Bybelhulpmiddels


 

Bekering

Bybelteks

Bible Text