ARK Webontwerp * ARK Web Design

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpNG KerkPokrowskiRothmanhuisShawhuisUtrechtmuseumUysgedenknaaldUyshuisAnder

 
LW: Hierdie webwerf is deel van ARKpark se argief. Die inhoud is laas in 2015 opgedateer
NB: This site is part of ARKpark's archive. The content was last updated in 2015
Revised: March 28, 2017 ** Hersien:28 Maart 2017

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 
English

 

 

Nederduits Gereformeerde Kerk

Met sy besondere hoë toring is hierdie meesterwerk van koloniale argitektuurontwerp een van die uitstekendste besoekpunte in Utrecht. Die gebou is 'n nasionale monument en die Amerikaanse greinhout van die dak en banke is pragtig.

Die fondamentsteen van die kerkgebou was op 23 Oktober 1891 deur Generaal Piet Joubert, wat toe Kommandant Generaal van die Zuid-Afrikaansche Republiek was, gelê. 'n Paar maande daarna, op 21 April, 1893 is die gebou voltooi en ingehuldig deur Ds. Andrew Murray, moderator van die kerk in die Kaapkolonie. Hierdie gebeurtenis was gedurende die bedieningsjare van dominee H. L. Neethling (1864 tot 1893), sy swaer wat toe dominee was by die gemeente in Utrecht, asook die eerste moderator van die Nederduits Gereformeerde Kerk van die Zuid-Afrikaansche Republiek van Transvaal.

Nederduits Gereformeerde Kerk
(Kliek op duimnael vir groter weergawe)

Is jy in Vryheid, Newcastle, Dundee, Volksrus, Wakkerstroom of Paulpietersburg of selfs in Piet Retief of Ladysmith? Ondersteun asseblief ons fees!

Besoek die Pure Plaas Boerefees!

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
NG Kerk
Pokrowski
Rothmanhuis
Shawhuis
Utrechtmuseum
Uysgedenknaald
Uyshuis
Ander


SitemapWerfkaart Home/TuisUp/OpNG KerkPokrowskiRothmanhuisShawhuisUtrechtmuseumUysgedenknaaldUyshuisAnder

ARK Web Design since 1998 * ARK Webontwerp sedert 1998

 

 

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

 ARK Web Design © 2007 - 2017
ARK Webontwerp © 2007 - 2017

dieknoop.info

swallowsoftware.arkpark.net

 

 

Meer inligting oor Bybelhulpmiddels


 

Bekering

Bybelteks

Bible Text