ARK Webontwerp * ARK Web Design

Sitemap Werfkaart Home/TuisUp/OpNG KerkPokrowskiRothmanhuisShawhuisUtrechtmuseumUysgedenknaaldUyshuisAnder

 
LW: Hierdie webwerf is deel van ARKpark se argief. Die inhoud is laas in 2015 opgedateer
NB: This site is part of ARKpark's archive. The content was last updated in 2015
Revised: March 28, 2017 ** Hersien:28 Maart 2017

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 
English

 

 

Utrechtmuseum in die Ou Pastorie
 

 

Ou Pastorie

Hierdie redelike groot ou huis was in 1887 gebou vir dominee en mev Neethling van die Nederduits Gereformeerde Kerk. Noemenswaardig is die sterk, geel sandsteen van die gebou. Na restourasie huisves die huis nou die Utrechtmuseum.

Meubels, klere en historiese items is deel van die uitstallings. Die setlaars se leefstyl word ook uitgebeeld. Sommige van die vertrekke soos die sitkamer, kombuis en slaapkamer word outentiek gehou soos wat dit was jare gelede.

'n Herinneringsmuur wat op die gronde is, vertoon al die name van buitelanders wat hul lewens gegee het in gevegte vir die Republikeinse saak gedurende die Tweede Vryheidsoorlog van 1899 tot 1902.

Die Utrechtmuseum is oop:

Maandag tot Vrydag van 8 vm tot 4 nm
   
Saterdae vanaf 8 vm tot 11 vm
 

Ou Pastorie, nou die Utrechtmuseum

(Kliek op duimnael vir groter weergawe)

 

Is jy in Vryheid, Newcastle, Dundee, Volksrus, Wakkerstroom of Paulpietersburg of selfs in Piet Retief of Ladysmith? Ondersteun asseblief ons fees!

Besoek die Pure Plaas Boerefees!

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
NG Kerk
Pokrowski
Rothmanhuis
Shawhuis
Utrechtmuseum
Uysgedenknaald
Uyshuis
Ander


Sitemap Werfkaart Home/TuisUp/OpNG KerkPokrowskiRothmanhuisShawhuisUtrechtmuseumUysgedenknaaldUyshuisAnder

ARK Web Design since 1998 * ARK Webontwerp sedert 1998

 

 

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

 ARK Web Design  2007 - 2017
ARK Webontwerp  2007 - 2017

dieknoop.info

swallowsoftware.arkpark.net

 

 

Meer inligting oor Bybelhulpmiddels


 

Bekering

Bybelteks

Bible Text