ARK Webontwerp * ARK Web Design

Sitemap Werfkaart Home/TuisUp/OpFeeskalenderBoerekosInligtingTarieweOrganiseerders

 
LW: Hierdie webwerf is deel van ARKpark se argief. Die inhoud is laas in 2015 opgedateer
NB: This site is part of ARKpark's archive. The content was last updated in 2015
Revised: March 28, 2017 ** Hersien:28 Maart 2017

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 
English

 

 

Pure Plaas Boerefees se Boerekos

Tradisionele Boeregeregte

24 tot 27 September 2015

Utrecht, KwaZulu Natal

BOEREKOS

By die Pure Plaas Boerefees sal Die Plaaskombuis, sorg vir die heerlikste Boerekos op eg tradisionele wyses.

Smaaklike eiesoortige Boerekos, soos net die Boerenasie dit kan maak, word aangebied. Tipiese plattelandse disse van hierdie kontrei word aangebied met die heerlike gulhartigheid van die inwoners van Utrecht en omgewing.

Geregte soos Pap en Kaiings, Skilpadjies, Pofadder, roosterkoek, boerewors, sosaties, lewerkoekies en tuisgebakte brood met plaasbotter, is alles deel van die spyskaart. Laaste maar nie die minste nie, varkvet op brood met sout en peper of stroop!

Ander heerlike lekkernye sal daar ook volop van wees soos vetkoek, pannekoek, melktert, koeksisters en tuisgemaakte drinkgoed of koeldrankies soos gemmerbier, pynappelbier en 'n stalletjie uitsluitlik vir poedings!

Saterdagaand sal daar 'n afvalpot en 'n bees- of skaappot, bedien met rys of stampmielies, te koop aangebied word, saam met die boeredans.

 
 

 
     

 

Home/Tuis
Up/Op
Feeskalender
Boerekos
Inligting
Tariewe
Organiseerders


Sitemap Werfkaart Home/TuisUp/OpFeeskalenderBoerekosInligtingTarieweOrganiseerders

ARK Web Design since 1998 * ARK Webontwerp sedert 1998

 

 

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

 ARK Web Design  2007 - 2017
ARK Webontwerp  2007 - 2017

dieknoop.info

swallowsoftware.arkpark.net

 

 

Meer inligting oor Bybelhulpmiddels


 

Bekering

Bybelteks

Bible Text