ARK Webontwerp * ARK Web Design

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpNG KerkPokrowskiRothmanhuisShawhuisUtrechtmuseumUysgedenknaaldUyshuisAnder

 
LW: Hierdie webwerf is deel van ARKpark se argief. Die inhoud is laas in 2015 opgedateer
NB: This site is part of ARKpark's archive. The content was last updated in 2015
Revised: March 28, 2017 ** Hersien:28 Maart 2017

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 
English

 

 

Ander Geskiedkundige Plekke

'n Paar ander noemenswaardige geskiedkundige plekke.

     
Kliek op duimnaels vir groter weergawes)
Die huis waar dominee Cachet gebly het. Dit is nou in privaat besit.
     
Utrecht se landdrosgebou, insluitende die Pos en Telegraafkantoor, was gebou in 1892. Dit is tans 'n nasionale monument.
     

 
Die Ou Pastorie, ook 'n nasionale monument, is opgerig in 1892.
     

 

Die Britse militêre begraafplaas is uniek, omdat die klipmuur wat dit omring, 'n pyl vorm wat noord-wes wys. Hier is grafte van soldate wat gedurende die Anglo-Zoeloeoorlog gesneuwel het, asook belangrike geskiedkundige persone soos dominee H. L. Neethling, dominee Alington en S.T. Philmore.
     
Die liggeel sandsteengebou, die Utrecht Stadsaal was gebou in 1913 en is nou 'n nasionale monument.

 

Is jy in Vryheid, Newcastle, Dundee, Volksrus, Wakkerstroom of Paulpietersburg of selfs in Piet Retief of Ladysmith? Ondersteun asseblief ons fees!

Besoek die Pure Plaas Boerefees!

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
NG Kerk
Pokrowski
Rothmanhuis
Shawhuis
Utrechtmuseum
Uysgedenknaald
Uyshuis
Ander


SitemapWerfkaart Home/TuisUp/OpNG KerkPokrowskiRothmanhuisShawhuisUtrechtmuseumUysgedenknaaldUyshuisAnder

ARK Web Design since 1998 * ARK Webontwerp sedert 1998

 

 

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

 ARK Web Design © 2007 - 2017
ARK Webontwerp © 2007 - 2017

dieknoop.info

swallowsoftware.arkpark.net

 

 

Meer inligting oor Bybelhulpmiddels


 

Bekering

Bybelteks

Bible Text