ARK Webontwerp * ARK Web Design

Sitemap Werfkaart Home/TuisUp/OpFeeskalenderBoerekosInligtingTarieweOrganiseerders

 
LW: Hierdie webwerf is deel van ARKpark se argief. Die inhoud is laas in 2015 opgedateer
NB: This site is part of ARKpark's archive. The content was last updated in 2015
Revised: March 28, 2017 ** Hersien:28 Maart 2017

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 
English

 

 

Pure Plaas Boerefees Inligting

Algemene inligting en Akkommodasie

24 tot 27 September 2015

Utrecht, KwaZulu Natal

ALGEMEEN

Die Balelevakansieoord, beskik oor kampeerplek, houthuisies, rondawels en 'n Lodge vir oornagverblyf. As u wil bespreek moet u spring, aangesien die besprekings vinnig inkom. Stuur 'n eposnavraag wat aangestuur sal word na die Balelevakansieoord of jy kan die telefoonnommers vir besprekings vind by Kontak.

Balele Vakansieoord het ook 'n Wildreservaat waar u kan gaan rondry om ons pragtige tipiese Afrika wild en omgewing te besigtig. Besprekings kan ook gedoen word by 'n wildkamp deur 'n eposnavraag te stuur of
skakel Boshoff
op sy selfoon.

Die 4x4 Klub van Utrecht gaan moontlik ook 'n roete aanbied, indien daar genoeg belangstelling is. As u daaraan sou wou deel neem, kontak Boshoff Davel op sy selfoon of stuur 'n eposnavraag.

 
 

 
     

 

Home/Tuis
Up/Op
Feeskalender
Boerekos
Inligting
Tariewe
Organiseerders


Sitemap Werfkaart Home/TuisUp/OpFeeskalenderBoerekosInligtingTarieweOrganiseerders

ARK Web Design since 1998 * ARK Webontwerp sedert 1998

 

 

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

 ARK Web Design  2007 - 2017
ARK Webontwerp  2007 - 2017

dieknoop.info

swallowsoftware.arkpark.net

 

 

Meer inligting oor Bybelhulpmiddels


 

Bekering

Bybelteks

Bible Text